MotoringPhoto GalleriesSportSportSportSport

Emmie-boogskutters tref die kol

VANDERBIJLPARK. – Die Laerskool Emfulenipark Primary spog met drie leerlinge Alexander du Plessis, Kayla Bishop en Clarissa Stenekamp wat onlangs hulle Nasionale Federasie Kleure (SANIFAA) in boogskiet verwerf het.

Kayla Bishop word deur mnr. Van Breda (President: SANIFAA) geluk gewens. 
Clarissa Stenekamp word deur mnr. Van Breda (President: SANIFAA) geluk gewens. 
Alexander du Plessis word deur mnr. Van Breda (President: SANIFAA) geluk gewens. 

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button