MotoringPhoto GalleriesSportSportSportSport
Emmies sluit seisoen teen Eligwa af
VANDERBIJLPARK. – Die Laerskool Emfulenipark het Dinsdag 24 Mei sy rugbyseisoen teen sy buurskool die Laerskool Eligwa afgesluit. Die skole se rugbykannetjies het hulle harte uitgespeel en goeie sportmanskap was aan die orde van die dag.