MotoringPhoto GalleriesSportSportSportSport

Stallions pronk by skopbokstoernooi

VEREENIGING. – Die Stallions Skopboksklub het onlangs by die All Out War Toernooi by Sandrift uitgebklink en met verskeie eerste en tweede plekke teruggekeer.    

VEREENIGING. – Die Stallions Skopboksklub het onlangs by die All Out War Toernooi by Sandrift uitgebklink en met verskeie eerste en tweede plekke teruggekeer.

Die lede van die Stallions Skopboksklub wat eerste en tweede plekke verwerf het, is van links: John Freshwater (2de kata en 2de plek veg), Danielle Fourie (1ste plek kata), Elysia Fourie (1ste plek kata en 2de plek fiksheid uitdaging) en Neels Beukes (sensei).

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button