MotoringPhoto GalleriesSportSportSportSport
Wolwe slag Cobras
SASOLBURG. – Die Kempton Park Wolwe het Saterdag 28 Mei skoonskip teen die Sasolburg Cobras Rugbyklub gemaak. Die besoekers van die Oos-Rand het die Cobras se eerstes oortuigend met 41-7 geklop en sy tweedespan het ook met 19-0 die onderspit in die Valke se Merlin-liga gedelf.