MotoringPhoto GalleriesSportSportSportSport
Hoekies en Dokkies durf mekaar aan
VANDERBIJLPARK. – Die wintersportseisoen is in volle swang en Donderdag 2 Junie het die Hoërskool Driehoek en die Hoërskool Dr. Malan van Meyerton mekaar op die hokkieveld en netbalbaan die stryd aangesê. Vaalweekblad was daar om die aksie vas te vang.