MotoringPhoto GalleriesSportSportSportSport
Ou manne het nog rugbytanne
VEREENIGING. – Saterdag, 11 Junie is ‘n groot dag op die plaaslike rugbykalender wanneer die Vaal Mustangs Golden Oldies en die Vereeniging Old Boys mekaar in ‘n voorwedstryd vir die plaaslike derby tussen Vereeniging Rugby Klub teen NWU aandurf. Die Old Boys-kragmeting skop om 12:00 op die hoofveld van die ou HTS Vereeniging se velde …
VEREENIGING. – Saterdag, 11 Junie is ‘n groot dag op die plaaslike rugbykalender wanneer die Vaal Mustangs Golden Oldies en die Vereeniging Old Boys mekaar in ‘n voorwedstryd vir die plaaslike derby tussen Vereeniging Rugby Klub teen NWU aandurf.

Die Old Boys-kragmeting skop om 12:00 op die hoofveld van die ou HTS Vereeniging se velde in Duncanville af. Enigeen ouer as 35 wat belangstel om by die Vaal Mustangs aan te sluit kan Morne du Toit by 083 545 0228 of Barend Swanepoel by 082 334 3949 skakel. Borge is ook welkom.

