SportSportSportSport
Valia se o.14’s deur na Noordvaal-eindstryd
VANDERBIJLPARK. – Die o.14-rugbyspan van die Hoërskool Transvalia het vroeër vandag op sy tuisveld sy plek in eindstryd van die Noordvaal Skild-afdeling bespreek toe hy Zwartkop van Pretoria met 9-7 geklop het. Die riller-halfeindstryd het oud en jonk op die punte van stoele gehou maar Valia se melkbaarde het uiteindelik die wa deur die drif …

VANDERBIJLPARK. – Die o.14-rugbyspan van die Hoërskool Transvalia het vroeër vandag op sy tuisveld sy plek in eindstryd van die Noordvaal Skild-afdeling bespreek toe hy Zwartkop van Pretoria met 9-7 geklop het.
Die riller-halfeindstryd het oud en jonk op die punte van stoele gehou maar Valia se melkbaarde het uiteindelik die wa deur die drif getrek. Transvalia het rustyd reeds met 6-0 voorgeloop.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
