SportSportSportSport

Emmies maak die regte skuiwe

VANDERBIJLPARK. – Die Laerskool Emfulenipark hou styf duim vas vir sy o.13-skaakspan wat deurgedring om eerskomende Vrydag in Springs aan die Gauteng Kampioenskap deel te neem.  

VANDERBIJLPARK. – Die Laerskool Emfulenipark hou styf duim vas vir sy o.13-skaakspan wat deurgedring om eerskomende Vrydag in Springs aan die Gauteng Kampioenskap deel te neem.

Die Laerskool Emfulenipark in Vanderbijlpark se o.13-skaakspan wat aan die die Gauteng Kampioenskap gaan deelneem is voor: Nhlamulo Sono, Mbuso Peleowo. Agter van links:  Shaylen Marimuthu, Janu van der Westhuizen, Adrianno Tavengwa, Mpilo Peleowo en Gerhard van Zyl.

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button