SportSportSportSport

Balle vlieg by mini-krieket

VANDERBIJLPARK. – As jy nie Woensdagmiddag met ‘n glimlag op jou gesig by die Laerskool Eligwa se hekke uitgestap het nie, kan jy met goeie reg ‘n suurknol genoem word. Mini-krieket beskik nou maar net eens vir altyd oor daardie spesiale iets wat mens oneindige binnepret verskaf. Dit is Woensdag 24 Augustus weer onderstreep. Sowat …

VANDERBIJLPARK. – As jy nie Woensdagmiddag met ‘n glimlag op jou gesig by die Laerskool Eligwa se hekke uitgestap het nie, kan jy met goeie reg ‘n suurknol genoem word.

Mini-krieket beskik nou maar net eens vir altyd oor daardie spesiale iets wat mens oneindige binnepret verskaf. Dit is Woensdag 24 Augustus weer onderstreep. Sowat 24 skole het op die Laerskool Eligwa toegesak om hulle kriekettalente uit testal. Die velde en die deelnemers was miskien klein maar die pret was tamaai groot.

Aksie tydens die Laerskool Eligwa se mini-krieketdag wat op 24 Augustus in Vanderbijlpark plaasgevind het. Foto’s: Ettienne van Rensburg

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button