SportSportSportSport
Komaan Somer!
VEREEENIGING. – Die krieketseisoen is uiteindelik hier! En vir die volgende weke gaan dit net krieket op die spyskaart wees. Die skole-krieketseisoen tree nou ook op die voorgrond. Die bepalings vir 3 September se Vaaldriehoek skolekrieketliga vir eerste spanne is (tuisspan word eerste vermeld): Dr. Malan vs SHS, Volkskool vs Sedibeng Hub, Overvaal vs Transvalia …

VEREEENIGING. – Die krieketseisoen is uiteindelik hier!
En vir die volgende weke gaan dit net krieket op die spyskaart wees. Die skole-krieketseisoen tree nou ook op die voorgrond.
Die bepalings vir 3 September se Vaaldriehoek skolekrieketliga vir eerste spanne is (tuisspan word eerste vermeld): Dr. Malan vs SHS, Volkskool vs Sedibeng Hub, Overvaal vs Transvalia en Driehoek vs Vereeniging Gimnasium.









At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
