SportSportSportSport
Vaaldriehoek-kolwers kook
VANDERBIJLPARK. – Die Vaaldriehoek se krieketfabriek het al groot name opgelewer. Die volgende generasie supersterre staan tou om die leisels by hulle voorgangers oor te neem. Twee van die ontluikende kolfmeesters is Rico Fourie van die Hoërskool Transvalia in Vanderbijlpark en Heinrich Jansen van Rensburg van die Hoërskool Dr. Malan. Fourie het onlangs vir Valia …

VANDERBIJLPARK. – Die Vaaldriehoek se krieketfabriek het al groot name opgelewer. Die volgende generasie supersterre staan tou om die leisels by hulle voorgangers oor te neem. Twee van die ontluikende kolfmeesters is Rico Fourie van die Hoërskool Transvalia in Vanderbijlpark en Heinrich Jansen van Rensburg van die Hoërskool Dr. Malan.
Fourie het onlangs vir Valia se eerstes teen die Sedibeng Hub 178 lopies van slegs 88 aflewerings gemoker en JV Rensburg het 110* teen die HS Overvaal van Vereeniging se o.15’s aangeteken. Die Vaal se krieket-toekoms is in veilige hande.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
