SportSportSportSport
Mini-hokkie tref vaal soos ‘n vloedgolf
VANDERBIJLPARK. – Die hokkievelde in die Vaaldriehoek is ‘n miernes van aktiwiteit en een van die redes is die onderskeie laerskole se mini-hokkie dae. Verlede Vrydag het die hokkiestokke geklap en die wintergras het gewaai tydens die Laerskool Kollegepark se mini-hokkiedag. Van die skole wat deelgeneem het, was: die laerskole Vaalrivier, Eligwa, Curro, Emfuleni en …

VANDERBIJLPARK. – Die hokkievelde in die Vaaldriehoek is ‘n miernes van aktiwiteit en een van die redes is die onderskeie laerskole se mini-hokkie dae.
Verlede Vrydag het die hokkiestokke geklap en die wintergras het gewaai tydens die Laerskool Kollegepark se mini-hokkiedag. Van die skole wat deelgeneem het, was: die laerskole Vaalrivier, Eligwa, Curro, Emfuleni en natuurlik Kollegepark. Eerskomende Vrydag gaan alle paaie na die Laerskool Eligwa lei vir hulle mini-hokkiedag.
Vaalweekblad was daar om van die aksie vas te vang.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
