SportSportSportSport
Spanners draai skroewe vas
SASOLBURG. – Die eerste krieketspan van die HTS Sasolburg het Lentedag op ‘n hoë noot afgeskop toe hy die HS Overvaal in die Vaaldriehoek Hoërskoleliga met 149 lopies geklop het. Die Spanners het eerste geolf en 248/2 in 20 beurte aangeteken. Mzwaki Ngwenya (107 nie uit nie van 59 b) en Rualdo Fouche (75 van …

SASOLBURG. – Die eerste krieketspan van die HTS Sasolburg het Lentedag op ‘n hoë noot afgeskop toe hy die HS Overvaal in die Vaaldriehoek Hoërskoleliga met 149 lopies geklop het.
Die Spanners het eerste geolf en 248/2 in 20 beurte aangeteken. Mzwaki Ngwenya (107 nie uit nie van 59 b) en Rualdo Fouche (75 van 34b) het die meeste skade met die kolf aangerig.
Overvaal het daarna moedig probeer terugveg maar is vir 99 lopies in die 18de beurt uitgeboul. Rualdo Fouche (4/11) en
Leonard Sutherland (4/26) was die Spanners se top boulers.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



