SportSportSportSport

Room van die rolbal-oes

MEYERTON. – Johan de Lange en Steph Thompson is onlangs tydens die Meyerton Rolbalklub se jaarvergadering as die klubkampioene gekroon. Die nuwe bestuur is ook aangewys. Thompson het vanjaar die volgende titels ingepalm: Dames Ope-Enkels, Dames Voorgee-Enkels, Dames Gekose Pare (saam met Hannetjie Wareham) en Gemengde Pare (saam met Johan de Lange). De Lange was …

MEYERTON. – Johan de Lange en Steph Thompson is onlangs tydens die Meyerton Rolbalklub se jaarvergadering as die klubkampioene gekroon. Die nuwe bestuur is ook aangewys.

Johan de Lange en Steph Thompson is Meyerton Rolbalklub se kampioene.

Thompson het vanjaar die volgende titels ingepalm: Dames Ope-Enkels, Dames Voorgee-Enkels, Dames Gekose Pare (saam met Hannetjie Wareham) en Gemengde Pare (saam met Johan de Lange). De Lange was die kampioen in die volgende afdelings: Mans Ope Enkels, Mans Voorgee Enkels, Mans Gekose Pare (saam met Gene Thomas) en Gemengde Pare (saam met Steph). Die klub spog vanjaar met 11 nuwe lede wat by hul nuweling-kompetisies ingeskakel het.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button