SportSportSportSport

Vaal se wilgerlatswaaiers beloon

VANDERBIJLPARK. – Die Vaaldriehoek se skolekrieketseisoen is goed opdreef en met dit het die tyd aangebreek om Sedibeng se o.18-krieketspan te kies wat die streek van 23 tot 25 September by die Gauteng-proewe gaan verteenwoordig. Die span is:  Rico Fourie (Transvalia), La-Morgane Massyn (Transvalia), Ruben Van der Merwe (Transvalia), Dylan Erasmus (Transvalia), Juwan Thomas (Dr. Malan), …

VANDERBIJLPARK. – Die Vaaldriehoek se skolekrieketseisoen is goed opdreef en met dit het die tyd aangebreek om Sedibeng se o.18-krieketspan te kies wat die streek van 23 tot 25 September by die Gauteng-proewe gaan verteenwoordig.

Die span is:  Rico Fourie (Transvalia), La-Morgane Massyn (Transvalia), Ruben Van der Merwe (Transvalia), Dylan Erasmus (Transvalia), Juwan Thomas (Dr. Malan), William Goosen (Dr. Malan), Muizz Shaikh (Roshnee), Mohammed Motala (Sedibeng Hub), Nyakallo Khoali (Sedibeng Hub), Karabello Nketu (Sedibeng Hub), Neo Modise (Sedibeng Hub) en Thabo Obusitse (Sedibeng Hub).

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button