SportSportSportSport
VRK-manne aan spits van Valke-sege
VEREENIGING. – Dawie Daffue, vasskopstut van die Vereeniging rugbyklub, was gister by Noordelikes een van die sterre in die Valke Amateurspan se klinkende sege met 52-10 oor die Blou Bulle Palttelandspan. Daffue het twee van die Valke se agt drieë gedruk en het in die vaste skrums sy teenwoordigheid behoorlik laat voel. Sy spanmaats Wian …
VEREENIGING. – Dawie Daffue, vasskopstut van die Vereeniging rugbyklub, was gister by Noordelikes een van die sterre in die Valke Amateurspan se klinkende sege met 52-10 oor die Blou Bulle Palttelandspan.
Daffue het twee van die Valke se agt drieë gedruk en het in die vaste skrums sy teenwoordigheid behoorlik laat voel.
Sy spanmaats Wian Koekemoer (twee drieë) en Hendrik Smit (ses doelskoppe) het gesorg dat VRK se bydrae tot die Valke se puntetotaal tot 32 punte opskuif het.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
