SportSportSportSport

Gimmies presteer weer

VEREENIGING. – Die Vereeniging Gimnasium se swemmers kan meer as net kop bo water hou. Dit het Dandré Pretorius bewys. Die stringe medaljes wat hy onlangs tydens die EGA Senior Winter Kampioenskap in Edenvale verower het hang soos ‘n burgemeesterskettings om sy nek.  Hy het twaalf medaljes by die gala verower. Nog ‘n Gimmie wat …

VEREENIGING. – Die Vereeniging Gimnasium se swemmers kan meer as net kop bo water hou.

Dit het Dandré Pretorius bewys. Die stringe medaljes wat hy onlangs tydens die EGA Senior Winter Kampioenskap in Edenvale verower het hang soos ‘n burgemeesterskettings om sy nek.  Hy het twaalf medaljes by die gala verower.

Sibongile Makgalemele

Nog ‘n Gimmie wat laat spaander in die water is Sibongile Makgalemele wat tydens ‘n senior gala kompetisie in Meyerton vroeër vandeesmaand onderskeidelik ‘n goue en silwer medalje in die 100m-vlinderslag en 400m-vryslag verdien het.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button