SportSportSportSport

Dubbels-toernooi twee maal so lekker

VANDERBIJLPARK. – As kishoue, voorhand -en rughandhoue jou laat regop sit is die Laerskool Emfulenipark die plek waar jy wil wees. Die skool se dubbels tennistoernooi het gister (22 September) met ‘n gejuig afgeskop en eindig vannaand. Van die Vaaldriehoek se skole wat aan die toernooi deelgeneem het, is Laerskool Risiville, Laerskool Vryheidsmonument en Emfulenipark. …

VANDERBIJLPARK. – As kishoue, voorhand -en rughandhoue jou laat regop sit is die Laerskool Emfulenipark die plek waar jy wil wees. Die skool se dubbels tennistoernooi het gister (22 September) met ‘n gejuig afgeskop en eindig vannaand. Van die Vaaldriehoek se skole wat aan die toernooi deelgeneem het, is Laerskool Risiville, Laerskool Vryheidsmonument en Emfulenipark.

Die toernooi het goeie tennis opgelewer en weer onderstreep dat daar hope tennistalent in die Vaaldriehoek is.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button