SportSportSportSport

Vrystaat Platteland toernooi in Sasol

SASOLBURG. – Die Vrystaat Platteland Krieketweek het gister in Sasolburg afgeskop. Die eerste rondte wedstryde is op HTS Sasolburg, Afrikaans Hoër Sasolburg, Vaalpark Articon en Sasolburg Hoërskool se velde beslis. Daar is ook twee plaaslike Fezile Dabi spanne in aksie by die week.  

SASOLBURG. – Die Vrystaat Platteland Krieketweek het gister in Sasolburg afgeskop. Die eerste rondte wedstryde is op HTS Sasolburg, Afrikaans Hoër Sasolburg, Vaalpark Articon en Sasolburg Hoërskool se velde beslis.

Daar is ook twee plaaslike Fezile Dabi spanne in aksie by die week.

Die Fezile Dabi o.16 Plattelandspan
Die Fezile Dabi o.19-Plattelandspan

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button