SASOLBURG. – Die Land se beste ringbalspelers het Saterdag op die Flavius Mareka sportgronde in Sasolburg toegesak vir ‘n rits vertoonwedstryde wat ringbal uit die boonste rakke opgelewer het. Vaalweekblad was daar om van die aksie vas te vang.



At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
