SportSportSportSport

Rhino 7’s om die draai

VANDERBIJLPARK. – Die groot gewag is verby. Die Rhino 7’s-toernooi vir laerskole en hoërskole skop eerskomende Vrydagmiddag om 12:00 op die VUT Isak Steyl-stadion af en die laaste wedstryde sal Saterdag plaasvind. Toegang beloop R20 per persoon en R20 per voertuig. Skoolleerlinge se toegang is gratis. Benewens al die rugby-aksie sal daar ook kosstalletjies wees.

VANDERBIJLPARK. – Die groot gewag is verby. Die Rhino 7’s-toernooi vir laerskole en hoërskole skop eerskomende Vrydagmiddag om 12:00 op die VUT Isak Steyl-stadion af en die laaste wedstryde sal Saterdag plaasvind.

Toegang beloop R20 per persoon en R20 per voertuig. Skoolleerlinge se toegang is gratis. Benewens al die rugby-aksie sal daar ook kosstalletjies wees.

Aksie tydens ‘n vorige Rhino-sewestoernooi wat op die Isak Steyl-stadion plaasgevind het. Foto: Ettienne van Rensburg

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button