
VANDERBIJLPARK. – Die Rhino 7’s-toernooi vir hoërskole -en laerskole het die naweek op die VUT Isak Steyl-stadion vir groot opwinding gesorg. Vaalweekblad was daar om die aksie vas te vang.


At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
