SportSportSportSport

Water spat in Sasol

SASOLBURG. – Ongeag verskeie struikelblokke is die Sasolburg Swemgala volstoom aan die gang. Die Gala vind vandeesweek in die Penny Heyns Swembad plaas. Die gala eindig Saterdag. Die amptelike openingseremonie vind soos oudergewoonte op die Donderdag van die gala plaas en die tradisie sal op 6 Oktober voortgaan. Hoewel beurtkrag die Sasol Nasionale Winterswemkampioenskap in …

SASOLBURG. – Ongeag verskeie struikelblokke is die Sasolburg Swemgala volstoom aan die gang. Die Gala vind vandeesweek in die Penny Heyns Swembad plaas. Die gala eindig Saterdag. Die amptelike openingseremonie vind soos oudergewoonte op die Donderdag van die gala plaas en die tradisie sal op 6 Oktober voortgaan.

Hoewel beurtkrag die Sasol Nasionale Winterswemkampioenskap in die wiele gery het en Sasol na wat verneem word hom as hoofborg van die kampioenskap en as beskermheer van die Penny Heyns Swembad ontrek het, het die swemgemeenskap laer getrek om te sorg dat die kampioenskap in ‘n nuwe gedaante voortgaan.

Aksie tydens die Sasolburg UItnodigings Gala wat tans in Sasolburg plaasvind. Foto’s: Ettienne van Rensburg

*Sasol se korporatiewe kommunikasie-afdeling is deur Vaalweekblad genader om kommentaar. Sasol se amptelike persverklaring in dié verband sal gepubliseer word, sodra dit aan die media uitreik word.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button