SportSportSportSport

AVT-klubbyeenkoms skop af op ‘n hoë noot

SASOLBURG. – Atletiek Vaaldriehoek (AVT) het Saterdag op die DP de Villiers-stadion sy eerste klubliga-byeenkoms in versengende hitte  aangebied. Dié voorseisoense byeenkoms is uitstekende voorbereiding vir atlete wat wil voorberei vir die komende atletiek-seisoen of ‘n terugkeer van ‘n besering wil maak. Hoewel die byeenkomste deur meeste atlete as ‘n litlosmaker aangewend word, het dit …

SASOLBURG. – Atletiek Vaaldriehoek (AVT) het Saterdag op die DP de Villiers-stadion sy eerste klubliga-byeenkoms in versengende hitte  aangebied.

Dié voorseisoense byeenkoms is uitstekende voorbereiding vir atlete wat wil voorberei vir die komende atletiek-seisoen of ‘n terugkeer van ‘n besering wil maak.

Hoewel die byeenkomste deur meeste atlete as ‘n litlosmaker aangewend word, het dit nie ‘n demper op die gehalte van atletiek geplaas nie. Vaalweekblad was daar om van die aksie vas te vang.

Aksie tydens AVT se eerste klubliga-byeenkoms wat Saterdag 8 Oktober op die DP de Villiers plaasgevind het. Foto’s: Ettienne van Rensburg

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button