SportSportSportSport

Die Ratels wys hoe taai hulle is

SEDIBENG. – Die plaaslike klubkrieketliga vir eerste spanne is in volle swang. Die opgesomde telkaarte van die naweek ( 8 en 9 Oktober) se kragmetings: Die Ratels vs VDB 1 (LS Midvaal): Eerste beurt: Die Ratels 455/2 na 35 beurte: Top kolwers: HJ Warrington (161), Niel Erasmus (80), Willie Wannenburg (147*) en Drikus Janse van …

SEDIBENG. – Die plaaslike klubkrieketliga vir eerste spanne is in volle swang.
Die opgesomde telkaarte van die naweek ( 8 en 9 Oktober) se kragmetings:
Die Ratels vs VDB 1 (LS Midvaal):
Eerste beurt: Die Ratels 455/2 na 35 beurte: Top kolwers: HJ Warrington (161), Niel Erasmus (80), Willie Wannenburg (147*) en Drikus Janse van Vuuren (40*). Tweede beurt: VDB 1: 102/10 in 21.1 beurte: Top kolwers: Jacques van Wyk (30), Gerhard Smith (34). Top boulers: Adolph Barnard 2/10 in 3, Shawn-Dean du Plessis 2/11 in 4, Francois Colombo 2/23 in 5, Wilhelm Swanepoel 2/4 in 1.1 en Dylan Auckamp 2/33 in 5.
Die Ratels wen met 353 lopies.
Vereeniging Cricket Club vs Route 66 (Dick Fourie):
Eerste beurt: VCC 148/10 in 27.4 beurte: Top kolwers: Yeye Gobinduku (23), Jacque Moss (23).
Top boulers: Morné Erasmus (6/0/22/5), Harold Jacobs (4.4/0/21/2)
Tweede beurt: Route 66 59/10 in 17.2 beurte.
Top kolwers: Morné Erasmus (17), Quintin Killian (11). Top boulers: Francois Matthee (7/2/19/5),
Brian Ndimande (4/0/8/2) en Pieter Venter (1.2/0/5/2). Vereeniging wen met 89 lopies.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button