SportSportSportSport
Fotobeeld van die Sasolburg Uitnodigings-gala
SASOLBURG. – Die pasafgelope Uitnodigings-gala wat deur die Sasolburg Swemklub in die Penny Heyns swembad aangebied is, is ‘n bewys wat vermag kan word as die swemgemeenskap saamstaan. Na die kansellasie van die Nasionale Winterswem kampionskap weens beurtkrag en die ontrekking van die hoofborg aan die kampioenskap asook by die instandhouding van die swembad, het …

SASOLBURG. – Die pasafgelope Uitnodigings-gala wat deur die Sasolburg Swemklub in die Penny Heyns swembad aangebied is, is ‘n bewys wat vermag kan word as die swemgemeenskap saamstaan.
Na die kansellasie van die Nasionale Winterswem kampionskap weens beurtkrag en die ontrekking van die hoofborg aan die kampioenskap asook by die instandhouding van die swembad, het die swemgemeenskap besluit om steeds met ‘n gala voort te gaan.
Nuwe borge is gevind en daar is steeds medaljes aan die swemmers vir hul prestasies uitgedeel.
Vaalweekblad was daar om van die hoogtepunte vas te vang



At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
