SportSportSportSport
Aiden en Martin maak geskiedenis
VANDERBIJLPARK.- Die Hoërskool Transvalia se gholfspanne het homself die afgelope paar jaar gevestig as die pasaangeër in die Vaaldriehoek. Na afloop van die SA Hoërskole IPT Gholftoernooi wat van 2 to 5 Oktober plaagevind het, het Aiden Leeb en Martin Papworth geskiedenis gemaak deur die eerste Valia-gholfspelers te word om die SA Hoërskole Gholfspan te …
VANDERBIJLPARK.- Die Hoërskool Transvalia se gholfspanne het homself die afgelope paar jaar gevestig as die pasaangeër in die Vaaldriehoek.
Na afloop van die SA Hoërskole IPT Gholftoernooi wat van 2 to 5 Oktober plaagevind het, het Aiden Leeb en Martin Papworth geskiedenis gemaak deur die eerste Valia-gholfspelers te word om die SA Hoërskole Gholfspan te haal.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
