SportSportSportSport

Gholfdag ten bate van stadion se opgradering

SASOLBURG. – ‘n Gholfdag ten bate van die opgradering van die DP de Villiersstadion word vir 25 November beplan. Alle gholfspelers is welkom om aan die dag, wat by Heron Banks in Vaalpark gehou word, deel te neem. Die koste is R1 500 per vierbal en sluit ‘n ete in. Die formaat is ‘n Betterball …

SASOLBURG. – ‘n Gholfdag ten bate van die opgradering van die DP de Villiersstadion word vir 25 November beplan.
Alle gholfspelers is welkom om aan die dag, wat by Heron Banks in Vaalpark gehou word, deel te neem.
Die koste is R1 500 per vierbal en sluit ‘n ete in. Die formaat is ‘n Betterball Stableford.
Meer besonderhede is beskikbaar by Hestell (082 518 1089) of Elmarie (082 807 5966).

.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button