SportSportSportSport
Sokker ontwikkeling op sy beste
SASOLBURG. – Die Tharochem Ontwikkelings-sokkertoernooi het op 18 Oktober met ‘n knal afgeskop. Die laerskool Taaibos, Deneysville Primêr, AJ Jacobs, Vaalpark primêr, Fakkel, Leeuwspruit en Noordskool se o.9, o.11 en o.13-spanne gaan mekaar weer op 20, 25 en 27 Oktober in vriendskaplike kragmetings die stryd aansê. Die onderskeie ouderdomsgroepe se wedstryde word onderskeidelik op die …

SASOLBURG. – Die Tharochem Ontwikkelings-sokkertoernooi het op 18 Oktober met ‘n knal afgeskop.
Die laerskool Taaibos, Deneysville Primêr, AJ Jacobs, Vaalpark primêr, Fakkel, Leeuwspruit en Noordskool se o.9, o.11 en o.13-spanne gaan mekaar weer op 20, 25 en 27 Oktober in vriendskaplike kragmetings die stryd aansê.
Die onderskeie ouderdomsgroepe se wedstryde word onderskeidelik op die Laerskool AJ Jacobs (o.9), Leeuwspruit (o.11) en Noordskool (o.13) gespeel.


At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
