SportSportSportSport

Doring Divan dra die kroon

VANDERBIJLPARK. – Divan du Toit is tydens die NWU Vaal se rugby jaareindfunksie as die Speler van die Jaar gekroon. Dit kom as geen verrassing nie aangesien dié 20-jarige losskakel ‘n spogseisoen beleef het.   Hy het nie net sy stempel in die NWU-trui afgedruk nie maar het ook vir die Valke se juniors geskitter. …

VANDERBIJLPARK. – Divan du Toit is tydens die NWU Vaal se rugby jaareindfunksie as die Speler van die Jaar gekroon.

Dit kom as geen verrassing nie aangesien dié 20-jarige losskakel ‘n spogseisoen beleef het.

Shaun Meijer, voorsitter van die NWU Vaal Rugbyklub, oorhandig die trofee as Speler van die Jaar aan Divan du Toit (links).

 

Hy het nie net sy stempel in die NWU-trui afgedruk nie maar het ook vir die Valke se juniors geskitter. Du Toit is na afloop van die seisoen in verskeie afrigters en unies se visier. Die Pumas se hoofafrigter Jimmy Stonehouse het glo ook belangstelling in die Valie getoon.

Du toit is tans ‘n tweedejaar-rekeningkundestudent aan die Noordwes-Universiteit se Vanderbijlparkkampus en daar word ‘n blink toekoms vir hom voorspel.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button