SportSportSportSport
Die Oubaas Coetzee legende leef voort
SASOLBURG. – Die ontslape Oubaas Coetzee wat diep spore in atletiek in die Vaaldriehoek getrap het, se legende leef voort. Sy nalatingskap in sy geliefde sport word jaarliks tydens die Oubaas Coetzee Uitnodigingsbyeenkoms gevier. Dié byeenkoms het Vrydag 28 Oktober op die DP de Villiers-stadion in gepaste styl plaasgevind.
SASOLBURG. – Die ontslape Oubaas Coetzee wat diep spore in atletiek in die Vaaldriehoek getrap het, se legende leef voort.
Sy nalatingskap in sy geliefde sport word jaarliks tydens die Oubaas Coetzee Uitnodigingsbyeenkoms gevier.
Dié byeenkoms het Vrydag 28 Oktober op die DP de Villiers-stadion in gepaste styl plaasgevind.



At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
