SportSportSportSport

SPL-krieket op sy beste

VEREENIGING. – Die Sedibeng Premier-krieketliga vir o.11 en o.13-spanne is in volle swang. Die stryd om te bepaal wie vanjaar die SPL-kroon gaan dra gaan eersdaags ‘n hoogtepunt bereik. Die kwik het die afgelope paar weke op die Hoërskool Overvaal se velde gestyg. Die afgelope naweek was dit weer die geval tydens die derde rondte …

VEREENIGING. – Die Sedibeng Premier-krieketliga vir o.11 en o.13-spanne is in volle swang.

Die stryd om te bepaal wie vanjaar die SPL-kroon gaan dra gaan eersdaags ‘n hoogtepunt bereik. Die kwik het die afgelope paar weke op die Hoërskool Overvaal se velde gestyg.

Die afgelope naweek was dit weer die geval tydens die derde rondte van die gesogte reeks.

Die laaste rondte vind 5 November plaas, waarna die wenners amptelik gekroon gaan word.

Die bepalings vir 5 November is: 08:00: o.11: Strikers vs Airlink Pistols; 11:00:  o.13: Wicket Wolves vs Milwaukee Chargers; o.13: Bullets vs High Speed Warriors.

Die Milwaukee Chargers en High Speed Warriors se o.13-spanne het mekaar Sondag 30 Oktober in Vereeniging op die HS Overvaal se velde in die SPL-reeks die stryd aangesê. Foto’s: Ettienne van Rensburg

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button