SportSportSportSport

Stefan is Vaal se Sportambassadeur van die Jaar

VANDERBIJLPARK. – Stefan Blunden, Direkteur van Atletiek van die HS Transvalia in Vanderbijlpark, is Saterdagaand by die Golden Triangle Chamber of Commerce se prysuitdeling as die Vaaldriehoek se Sportambassadeur van die Jaar gekroon. Blunden het onlangs die Transvalia Atletiekklub (TAC) gestig en is ook betrokke by die NWU Vaal Rugbyklub se kondisionering. Hy het ook …

VANDERBIJLPARK. – Stefan Blunden, Direkteur van Atletiek van die HS Transvalia in Vanderbijlpark, is Saterdagaand by die Golden Triangle Chamber of Commerce se prysuitdeling as die Vaaldriehoek se Sportambassadeur van die Jaar gekroon.

Blunden het onlangs die Transvalia Atletiekklub (TAC) gestig en is ook betrokke by die NWU Vaal Rugbyklub se kondisionering. Hy het ook sedert hy drie jaar gelede in die Vaaldriehoek aangekom het, diep spore in die plaaslike landloop en atletiekkringe getrap. Sy harde werk is Saterdagaand beloon.

Stefan Blunden staan trots met sy toekenning nadat hy as die Vaaldriehoek se Sportambassadeur van die Jaar gekroon is.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button