VANDERBIJLPARK. – Die Laerskool Emfulenipark se tennis het ‘n goeie seisoen agter die blad. Die skool se o.1 3A-span is as die algehele ligawenners aangewys. Die Emmies se o.11A, o.11B en o.13B-span het algeheel tweede in die liga geëindig.
Die Emmies se o.13A-span is voor van links: Marylize Rossouw (organiseerder en afrigter), Nineeq Crawley (reserwe), Caitlin Gillilans (reserwe), Monique Gerber en Liesl Stein (afrigter). Agter van links: Johann Smith (afrigter), Simeon Louw, Dainton Kunst, Gideon Louw, Adam van Staden en Michael Henning.
VANDERBIJLPARK. – Die Laerskool Emfulenipark se tennis het ‘n goeie seisoen agter die blad. Die skool se o.1 3A-span is as die algehele ligawenners aangewys. Die Emmies se o.11A, o.11B en o.13B-span het algeheel tweede in die liga geëindig.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za