SASOLBURG. – Die vyfde klubbyeenkoms van Atletiek Vaaldriehoek het vandag op die DP de Villiers-stadion weer goeie atletiek opgelwer. Vaalweekblad was daar om van die aksie vas te vang.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
