VANDERBIJLPARK. – Die Vaal Universiteit van Tegnologie (VUT) se rugbyklub het onlangs sy pryuitdeling en jaareindfunksie gehou. Die spelers en afrigters wat gedurende die jaar presteer het, is tydens die funksie vir hulle harde werk beloon.

Die spelers wat tydens VUT se prysuitdeling vereer is, voor van links: Thato Pheleu (Speler van die Jaar), Grant Roodt (tweedespan: Agterspeler van die Jaar) en Zwelethu Mnwana (tweedespan-afrigter). Agter van links is Aviwe Simakhuhle (grootste duikslag), Mpumelelo Shasane (eerste span Voorspeler van die Jaar), Gert Tsotstsi (Valke Rugbyunie), Katleho Mokoena (beste vordering), Ashly Monanyane (eerste span: Agterspeler van die Jaar), John Komako (Klubman van die Jaar) en Peet van der Westhuizen (hoof-afrigter). Afwesig: Glen Nampa (tweedespan: Voorspeler van die Jaar).Peet van der Westhuizen, hoof-afrigter van VUT, saam met Thato Pheleu (links: Speler van die Jaar) en Ashley Monanyane (Sewes-speler en en eerste span Agterspeler van die Jaar.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za