SportSportSportSport
Atlete ken geen keer ondanks eendeweer
SASOLBURG. – Nie eens gure eendeweer kon die vyfde klubbyeenkoms van Atletiek Vaaldriehoek vandag op die Dp de Villiers-stadion in die wielie ry nie. Ondanks onderbrekings het die byeenkoms steeds goeie atletiek opgelewer. Hoewel toestande glad nie gunstig was nie het die atlete het kosbare ervaring opgedoen. Vaalweekblad was daar om die aksie vas te …

SASOLBURG. – Nie eens gure eendeweer kon die vyfde klubbyeenkoms van Atletiek Vaaldriehoek vandag op die Dp de Villiers-stadion in die wielie ry nie.
Ondanks onderbrekings het die byeenkoms steeds goeie atletiek opgelewer. Hoewel toestande glad nie gunstig was nie het die atlete het kosbare ervaring opgedoen.
Vaalweekblad was daar om die aksie vas te vang.



At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
