SportSportSportSport
Noordvaal-rugby vereer Dries
VANDERBIJLPARK. – In skolerugbykringe regoor die land hoef jy nie die Vaaldriehoeker Dries van Heerden aan enigeen bekend te stel nie. Sy voetspore wat hy agtergelaat het en steeds maak spreek boekdele. Dries het onlangs tydens die Noordvaal Hoërskolerugbyvereniging oorkondes ontvang vir sy jarelange diens. Dries het in sy jare as skoolhoof van die HTS …
VANDERBIJLPARK. – In skolerugbykringe regoor die land hoef jy nie die Vaaldriehoeker Dries van Heerden aan enigeen bekend te stel nie.
Sy voetspore wat hy agtergelaat het en steeds maak spreek boekdele. Dries het onlangs tydens die Noordvaal Hoërskolerugbyvereniging oorkondes ontvang vir sy jarelange diens.
Dries het in sy jare as skoolhoof van die HTS Vereeniging onder meer as voorsitter van die United Schools Sport Association of South Africa (USSASA) en SA Skolerugby gedien.
Hy het ook op SARU se uitvoerende raad gedien en is die vader van die Rhinoweke. Die Vaaldriehoek is trots op hom!
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
