SportSportSportSport

Eligwa skaaf vir atletiek-seisoen

VANDERBIJPARK. – Voorbereiding is die sleutel tot sukses. Daarvan kan jy die Laerskool Eligwa in Vanderbijlpark niks leer nie. Die skool is reeds hard besig om vir aanstaande jaar se atletiekseisoen voor te berei. Pret en massadeelname was aan die orde van die dag en selfs van die onderwysers kon nie die versoeking weerstaan om …

VANDERBIJPARK. – Voorbereiding is die sleutel tot sukses.

Daarvan kan jy die Laerskool Eligwa in Vanderbijlpark niks leer nie. Die skool is reeds hard besig om vir aanstaande jaar se atletiekseisoen voor te berei.

Pret en massadeelname was aan die orde van die dag en selfs van die onderwysers kon nie die versoeking weerstaan om hulle hoogspring-talente ten toon te stel.  

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button