SportSportSportSport

Donjuan breek opponent se hart

VANDERBIJLPARK. – Die Meyertonner Donjuan van Heerden het vannaand in Durban tydens ESPN Africa Boxing 23 vir Giresse Wingui eenparig met punte (59-56/59-55/59-56) in sy middelgewiggeveg oor 6 rondtes geklop. Daar word groot dinge vir Donjuan die jonger broer van Chris van Heerden voorspel. Chris is ‘n voormalige IBO Wêreld Weltergewigkampioen en dit is duidelik …

VANDERBIJLPARK. – Die Meyertonner Donjuan van Heerden het vannaand in Durban tydens ESPN Africa Boxing 23 vir Giresse Wingui eenparig met punte (59-56/59-55/59-56) in sy middelgewiggeveg oor 6 rondtes geklop.

Daar word groot dinge vir Donjuan die jonger broer van Chris van Heerden voorspel. Chris is ‘n voormalige IBO Wêreld Weltergewigkampioen en dit is duidelik dat boks in die familie se bloed is. Sy ander broer Danie is ook ‘n voormalige EFC swaargewig hokvegkampioen.

Deedee soos sy vriende hom ken, is een van 13 kinders en hy volg in sy ontslape pa se voetspore wat op sy dag ook ‘n goeie swaargewigbokser was.

Donjuan van Heerden. Foto’s: Facebook

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button