SportSportSportSport

Fotobeeld van die SA Plattelandse Distrikte Uitnodiging Week

SASOLBURG. – Die HTS Sasolburg is tans ‘n spil van skolekrieket deurdat die SA Plattelandse Distrikte Uitnodiging Week daar deur die Fezile Dabi Jeug Krieketunie aangebied word. Die onderskeie spanne gaan in die HTS Sasol se koshuis tuis en die skool se velde word ook vir van die wedstryde aangewend. Die eerste kragmetings het Maandag …

SASOLBURG. – Die HTS Sasolburg is tans ‘n spil van skolekrieket deurdat die SA Plattelandse Distrikte Uitnodiging Week daar deur die Fezile Dabi Jeug Krieketunie aangebied word. Die onderskeie spanne gaan in die HTS Sasol se koshuis tuis en die skool se velde word ook vir van die wedstryde aangewend. Die eerste kragmetings het Maandag plaasgevind. Daar word ook wedstryde by die DP de Villiers-stadion, Old Vaal, Cecil Oldridge, HS Sasolburg en VUT Isak Steyl-stadion gespeel.

Vaalweekblad was daar om van die hoogtepunte vas te vang.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button