SportSportSportSport

Borge belê in krieket se toekoms

SASOLBURG. – Moenie bekommer as Site Maintenance & Fabrication Services en EWN’s enige sê daarin het gaan klubkrieket in Sasolburg nie doodloop nie. Dié borge het onlangs gesorg dat die Sasolburg Krieketklub se juniorspan met spoggerige nuwe uitrustings spog wanneer hulle die krieketveld betree. Vir die plaaslike sakelui is dit ‘n belegging in die toekoms …

SASOLBURG. – Moenie bekommer as Site Maintenance & Fabrication Services en EWN’s enige sê daarin het gaan klubkrieket in Sasolburg nie doodloop nie.

Dié borge het onlangs gesorg dat die Sasolburg Krieketklub se juniorspan met spoggerige nuwe uitrustings spog wanneer hulle die krieketveld betree. Vir die plaaslike sakelui is dit ‘n belegging in die toekoms van krieket in Sasolburg!

Die Saoslburg Krieketklub se juniorspan is opgewonde nadat hulle nuwe uitrustings van hulle borge ontvang het.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button