SportSportSportSport
Blitsgebed voor hy wenlopies slaan
HENLEY-ON-KLIP. – Die krag van ‘n blitsgebed is Saterdag op Fraser Park gewys toe Luke Stenden ‘n ses van die laaste aflewering gemoker het om ‘n oorwinning aan die Snipers tydens die HPCA se 8-aan-‘n-kant kriekettoernooi vir o.11’s te besorg. Die Snipers het 5 lopies van die laaste bal gekort en Stenden het voor die …

HENLEY-ON-KLIP. – Die krag van ‘n blitsgebed is Saterdag op Fraser Park gewys toe Luke Stenden ‘n ses van die laaste aflewering gemoker het om ‘n oorwinning aan die Snipers tydens die HPCA se 8-aan-‘n-kant kriekettoernooi vir o.11’s te besorg.
Die Snipers het 5 lopies van die laaste bal gekort en Stenden het voor die aflewering die knie gebuig en ‘n blitsgebed opgesê waarna hy ‘n ses vir ‘n dramatiese sege gemoker het.
Sy spaanmaats het daarna op die veld gestorm en hy het van oor tot oor geglimlag terwyl hulle hom omhels het.




At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
