SportSportSportSport
Drie Valies in Valke-groep
VANDERBIJLPARK. – Die Valke Rugbyunie het sy geledere vir die 2023-seisoen met Varsitybeker-woema aangevul. Die nuwe aanwinste wat hulle by die Skarlakenrooies aansluit, is: Athi Gazi (heelagter) JP Immelman, Yanga Hlalu en Hlumelo Ndudula, Cohen Kiewit (stut), Blaine Golden, Thabu Ntunja en Bululani Sali. Die groep sluit ook drie Valies (Franco Pienaar, Raynardt Nel en …
VANDERBIJLPARK. – Die Valke Rugbyunie het sy geledere vir die 2023-seisoen met Varsitybeker-woema aangevul.
Die nuwe aanwinste wat hulle by die Skarlakenrooies aansluit, is: Athi Gazi (heelagter) JP Immelman, Yanga Hlalu en Hlumelo Ndudula, Cohen Kiewit (stut), Blaine Golden, Thabu Ntunja en Bululani Sali. Die groep sluit ook drie Valies (Franco Pienaar, Raynardt Nel en Divan du Toit) in.
Die Valke se spelerkorps vir 2023 is: Athi Gazi, Easton Arendse, Nathan Nkutu, Valentino Wellman,
Franco Pienaar, Yanga Hlalu, Andrew van Wyk, Ruben Liebenberg, Divan du Toit, Keagan Fortune,
Chris Booysen, Luciano Elias, Hlumelo Ndudula, Zander van der Merwe, Zingisa April, Jordan van Dyk,
Mzamomuhle Vidima, Adri Kermis, Chris van Heerden, Eddie Evans, Andrew Volschenk, Sheldon Coetzee, Pierre Rabie, Raynardt Nel, Francois Boonzaaier, Cohen Kiewit, Thabo Ntunja, Blaine Golden en Bulelani Sali.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

