SportSportSportSport
Parkies laat waai by Interhuis
VANDERBIJLPARK. – Die Laerskool Kollegepark se Interhuis Atletiek-byeenkoms was ‘n skouspel van pret en kleur. Die byeenkoms het vele prettige oomblikke op en langs die atletiekbaan opgelewer. Na Covid 19 se beperkinge is alles weer terug na normaal en oud en jonk het hulself gate uit geniet. Die dirigente kon weer doen wat hulle die …

VANDERBIJLPARK. – Die Laerskool Kollegepark se Interhuis Atletiek-byeenkoms was ‘n skouspel van pret en kleur. Die byeenkoms het vele prettige oomblikke op en langs die atletiekbaan opgelewer.
Na Covid 19 se beperkinge is alles weer terug na normaal en oud en jonk het hulself gate uit geniet. Die dirigente kon weer doen wat hulle die beste doen en het vir ‘n fees-atmosfeer gesorg.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
