SportSportSport
NWU Vaal lyk skerp teen TUT
VANDERBIJLPARK. – Die NWU Vaal se rugbyspanne het vandagmiddag op sy tuisveld litte teen Tswane Universiteit van Tegnologie litte losgemaak. Die proefwedstryde het die afrigters geleentheid gegee om kombinasies in wedstrydverband te toets en proefnemings te doen. Hoewel daar nog baie water in die see moet loop het die studente vars en sterk gelyk.

VANDERBIJLPARK. – Die NWU Vaal se rugbyspanne het vandagmiddag op sy tuisveld litte teen Tswane Universiteit van Tegnologie litte losgemaak.
Die proefwedstryde het die afrigters geleentheid gegee om kombinasies in wedstrydverband te toets en proefnemings te doen. Hoewel daar nog baie water in die see moet loop het die studente vars en sterk gelyk.


At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
