SportSportSportSport
NWU Vaal-Aandreeks skop af met ‘n knal
VANDERBIJLPARK. – Die NWU Vaal se Friday Night Lights-rugbyreeks vir o.11 en o.13-spanne het Vrydag 3 Maart by die HS Driehoek met ‘n knal afskop. Die plaaslike skole wat aan die jaarlikse reeks deelneem is: Kollegepark, Eligwa,Vryheidsminument, Emfulenipark en DF Malherbe. Vaalweekblad se kameras was daar om van die aksie vas te vang.
VANDERBIJLPARK. – Die NWU Vaal se Friday Night Lights-rugbyreeks vir o.11 en o.13-spanne het Vrydag 3 Maart by die HS Driehoek met ‘n knal afskop.
Die plaaslike skole wat aan die jaarlikse reeks deelneem is: Kollegepark, Eligwa,Vryheidsminument, Emfulenipark en DF Malherbe.
Vaalweekblad se kameras was daar om van die aksie vas te vang.


At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
