
VANDERBIJLPARK. – Die NWU Vaal spog met vier rugbyspelers wat more-middag in Windhoek vir Valke teen Namibie gaan uitdraf.
Die spelers is: Franco Piemaar, Raynardt Nel, Divan du Toit en Adri Kermis. Nog ‘n uitvoeproduk van die NWU Vaal is Mpho Ntsane gaan more vir die SWD Arende teen die Rhinos San Clemente uitdraf.






At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
