SportSportSportSport

NWU-reeks op tuisbodem beslis

Die NWU-reeks bereik die naweek 'n hoogtepunt en die vraag wie as die reeks se kampioene gekroon geword sal nedese beantwoord wees.

MEYERTON. – Die finale rondte van die NWU-wintersportreeks word vandag en more in Vaaldriehoek beslis.

Die hokkie-kompetsie vind reeds vandag onderskeidelik in Vanderbijlpark op die VUT Isak Steyl se Astrobane en op die HS Dr. Malan se astro -en grasbane in Meyerton plaas.

Hiernaas volg die bepalings vir die hokkie, rugby en netbal.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button