SportSportSportSport
VHK hokkie bokkies kook
VANDERBIJLPARK. – Die Vereeniging Hokkie Klub (VHK) het Sondag 16 April op VUT se astrobaan ‘n ontsagwekkende sege met 7-1 oor die Southern Warriors (SW) behaal. Denise King is as die Speler van die Wedstryd aangewys. Die span speel op Sondag 23 April by RHS teen Harlequins. Vereeniging 7, Southern Warriors 1: Doele vir Vereeniging: …
VANDERBIJLPARK. – Die Vereeniging Hokkie Klub (VHK) het Sondag 16 April op VUT se astrobaan ‘n ontsagwekkende sege met 7-1 oor die Southern Warriors (SW) behaal.
Denise King is as die Speler van die Wedstryd aangewys. Die span speel op Sondag 23 April by RHS teen Harlequins.
Vereeniging 7, Southern Warriors 1: Doele vir Vereeniging: Anjelica Bosman, Jeanne-Marié Van der Walt (3), Elisma Luther en Alicia Meyer (2). Doel vir SW: Onbekend.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
